Toe Staan Die Wêreld Stil

Juanita Du Plessis

As jy kyk draai ek weg
Maar wanneer jy weg kyk
Staar ek na jou (Jou)
Want jy's net so perfek
Ek verdwaal in jou (Jou)
En droom hoe jy my eendag in jou arms hou

Jy kom nader gestap
Ek moet twee keer my oë knip
Want jy kyk na my
En jou glimlag verhelder
Jy staan voor my
Voel 'n kol hier op my maag
Toe jy sê hello jy
Hello jy

Toe staan die wêreld stil
Kan nie praat nie maar ek wil
Ek sien net jou lippe
Dit breek die stilte
Want my hart het ophou klop

Kan nie hoor wat jy wil sê
Ek sien my in jou arms lê
As jy diep in my oë kyk
En die prentjie so mooi lyk
Wens ek die tyd kan stop
Toe staan die wêreld stil

Ek het nooit geglo
In liefde met een kyk
Maar my asem is weg
Dis daar in jou hande
Hoe kry jy dit reg?
Dat ek alles sal verloor
Om net vir jou te veg

Daar kom 'n dag
Waar liefde verenig
En ek dink dis nou
Wat tot bo in die hemel
Als oop gevou
Ek skryf dit op my hart
Want dit behoort aan jou
Behoort aan jou

Toe staan die wêreld stil
Kan nie praat nie maar ek wil
Ek sien net jou lippe
Dit breek die stilte
Want my hart het ophou klop

Kan nie hoor wat jy wil sê
Ek sien my in jou arms lê
As jy diep in my oë kyk
En die prentjie so mooi lyk
Wens ek die tyd kan stop

Toe staan die wêreld stil
Kan nie praat nie maar ek wil
Ek sien net jou lippe
Dit breek die stilte
Want my hart het ophou klop

Kan nie hoor wat jy wil sê (Wat jy wil sê)
Ek sien my in jou arms lê (In jou arms lê)
As jy diep in my oë kyk
En die prentjie so mooi lyk
Wens ek die tyd kan stop
Toe staan die wêreld stil

Trivia about the song Toe Staan Die Wêreld Stil by Juanita du Plessis

When was the song “Toe Staan Die Wêreld Stil” released by Juanita du Plessis?
The song Toe Staan Die Wêreld Stil was released in 2015, on the album “Toe Staan Die Wêreld Stil”.
Who composed the song “Toe Staan Die Wêreld Stil” by Juanita du Plessis?
The song “Toe Staan Die Wêreld Stil” by Juanita du Plessis was composed by Juanita Du Plessis.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop