Ware Vriende

Juanita Du Plessis

As die res van die wêreld uitstap
Is jy die een wat omdraai vir my
As die paaie voor my dof raak
Is jy die een wat langs my sal bly

Daar's niemand wat my beter ken
Niemand wat my beter verstaan
Saam met jou kan ek net wees wie ek is
Waar ons ookal gaan

Ware vriende
Sal ons bly
Dis die leuse
Tussen jou en my
Iemand soos jy sal
Ek nêrens kry
Ware vriende

Net soos vinkel
Vinkel en koljander
Die een Is soos die ander
Dis asof ons dieselfde dink

Jy hoor my
As niemand anders oorbly
Vir altyd is ons saam aanmekaar gebind

Vir jare saam die pad geloop
Goed en sleg het ons saam gedeel
In ons harte die herinnering
Niemand sal dit ooit van ons kan steel

Ek's hier vir jou soos jy vir my
Dag en nag
Ek luister wat jy sê
Daar's 'n goue draad wat loop deur ons verhaal
Mag dit nooit 'n einde hê

Ware vriende
Sal ons bly
Dis die leuse
Tussen jou en my
Iemand soos jy sal
Ek nêrens kry
Ware vriende

Net soos vinkel
Vinkel en koljander
Die een is soos die ander
Dis as of ons dieselfde dink

Jy hoor my
As niemand anders oorbly
Vir altyd is ons saam aanmekaar gebind

Na na na na
Na na na na (Na na na)
Na na na na
Na na na na (Naaa)

Ware vriende
Sal ons bly
Dis die leuse
Tussen jou en my
Iemand soos jy sal
Ek nêrens kry
Ware vriende

La la la la
La la la la
La la la la
La la la la
La la la la
La la la la

Ware vriende sal ons bly
Ware vriende
Sal ons bly

Trivia about the song Ware Vriende by Juanita du Plessis

When was the song “Ware Vriende” released by Juanita du Plessis?
The song Ware Vriende was released in 2015, on the album “Toe Staan Die Wêreld Stil”.
Who composed the song “Ware Vriende” by Juanita du Plessis?
The song “Ware Vriende” by Juanita du Plessis was composed by Juanita Du Plessis.

Most popular songs of Juanita du Plessis

Other artists of Country pop