Die Fietsryer (Jou Jas)

Eers was jy net ‘n stippelding, n deining sonder vorm
Naby het jy mens geword, verflenter op ‘n fiets

Jou jas, jou jas is vol gate geskiet deur die wit vlymskerp jare
Maar net jy weet waar om in jou jas te staan
Sonder om koud te kry, koud te kry, koud te kry, koud te kry, koud te kry, koud te kry, koud te kry
Sonder om koud te kry

Swetend in jou waggel wieg, sirkeltrap die opdraand uit
Die stom wind om jou ore het ‘n suising gemaak toe jy aan die afdraand raak

Jou jas, jou jas is vol gate geskiet deur die wit vlymskerp jare
Maar net jy weet waar om in jou jas te staan
Sonder om koud te kry, koud te kry, koud te kry, koud te kry, koud te kry, koud te kry, koud te kry
Sonder om koud te kry

Jou jas se pante wapper en waai soos die hande van ‘n jong kind
Al verder en verder weg wapper dit, ruggelings in die warm wind

Jou jas, jou jas is vol gate geskiet deur die wit vlymskerp jare
Maar net jy weet waar om in jou jas te staan
Sonder om koud te kry, koud te kry, koud te kry, koud te kry, koud te kry, koud te kry, koud te kry
Sonder om koud te kry

Trivia about the song Die Fietsryer (Jou Jas) by Laurika Rauch

When was the song “Die Fietsryer (Jou Jas)” released by Laurika Rauch?
The song Die Fietsryer (Jou Jas) was released in 1992, on the album “Die Gang”.

Most popular songs of Laurika Rauch

Other artists of Schlager music