Dis Lekker By Die See
Die son is ‘n rooi November, sie lywe bruin Desember, dis lekker by die see
Hier waar die winde branders gee
Die lywe swaai November, die koppe draai Desember, dis lekker by die see
Hier waar die winde branders gee
Op die strand, rooi verbrand, ronde klippies in jou hand
Streepsambreel, ronde bal, 'n seesproei wat soos motreën val
Die son is ‘n rooi November, die lywe bruin Desember, dis lekker by die see