Miekie

Miekie
Miekie
Miekie môre reis ek oor die see
En Miekie
Miekie
Die veerboot vaar so kwart voor twee

En die see is wyd
En die see is diep
En Miekie ek
Het jou so lief
Maar die see is diep
En die see is wyd
En ek het gedroom
Van ‘n leë kajuit

Miekie
Miekie
Miekie net die woorde voor ek slaap
En Miekie
Miekie
Reën dit nog so baie in die Kaap

En die see is wyd
En die see is diep
En Miekie ek
Het jou so lief
Maar die see is diep
En die see is wyd
En ek het gedroom
Van ‘n leë kajuit

Miekie
Miekie
Miekie môre reis ek oor die see
En Miekie
Miekie
Die veerboot vaar so kwart voor twee

En die see is wyd
En die see is diep
En Miekie ek
Het jou so lief
Maar die see is diep
En die see is wyd
En ek het gedroom
Van ‘n leë kajuit

Miekie
Miekie
Die veerboot vaar so kwart voor twee

Miekie
Miekie

Miekie

Trivia about the song Miekie by Laurika Rauch

On which albums was the song “Miekie” released by Laurika Rauch?
Laurika Rauch released the song on the albums “Encore! Laurika” in 1988, “Grootste Treffers, Volume II” in 1996, and “Stuur Groete aan Mannetjies Roux” in 2011.

Most popular songs of Laurika Rauch

Other artists of Schlager music