Nalekokers

Die kind was lief vir nalekokers vang, bloues, en rooies, en miskien ook geles, groot aardigheid ril deur sy lyf
Vannie bewe vannie nalekokerlyf

Ou man staan by donkerrooi blom, ligrooi nalekoker
Op donkerroooi blom, ou man steek hand uit bewe, tas mis

Hy lag verleë vryf sy nek, die mense sal mos dink hy’s gek
Nalekoker, daggaroker, moerskwaai moker

Dissie wind, dissie wind geswind
Hiert jou nalekoker
Hiert, hiert, jou nalekoker

Trivia about the song Nalekokers by Laurika Rauch

When was the song “Nalekokers” released by Laurika Rauch?
The song Nalekokers was released in 1996, on the album “Grootste Treffers, Volume II”.

Most popular songs of Laurika Rauch

Other artists of Schlager music