Om En Om Draai Die Wiele

Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
Lê nog vir my voor

Dan is ek weer by die huis
Tussen my eie mense
Daar’s ek gelukkig en voel ek tuis
Haai dit vervul al my hartswense

Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
Lê nog vir my voor

Die ou trein se gerammel
Klink nes musiek op die oor
Dis so vrolik soos hy skommel
Net enk’le myle lê nog voor

Na veel omswerwinge is ek amper waar ek wil wees
Tien myl na ons dorpie is wat ek op die mylwyser lees

Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
Lê nog vir my voor

Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
Lê nog vir my voor

Trivia about the song Om En Om Draai Die Wiele by Laurika Rauch

When was the song “Om En Om Draai Die Wiele” released by Laurika Rauch?
The song Om En Om Draai Die Wiele was released in 1983, on the album “Jy is te dierbaar”.

Most popular songs of Laurika Rauch

Other artists of Schlager music