Sê Groete Vir Triëst

‘n Skip vaar op uit Tafelbaai, die Sewe seë tegemoet
Wie bly agter op die kaai wat saamgekom het om te groet
En wie bly agter op die kaai, en wie staan op die dek en waai

O, skip wat in die nag verdwyn, stuur al my liefde vir Berlyn
En Lissabon en Boekarest en sê ook groete vir Triëst
O, ek onthou weer ek onthou, die Swartwoud en die Blou Donau
’n Klein hotel in Badenfes en dan is daar Triëst

My hart is altyd elders, wie weet waarnatoe toe op pad
Van die een plek na die ander, oor Moembaai en Islamabad
Van die een plek na die ander, soos na Sivilla en Santander

O, skip wat in die nag verdwyn, stuur al my liefde vir Berlyn
En Lissabon en Boekarest en sê ook groete vir Triëst
O, ek onthou weer ek onthou, die Swartwoud en die Blou Donau
’n Klein hotel in Badenfes en dan is daar Triëst

Ek wonder hoeveel treine van Napels af tot in Milaan
Het ons doelbewus verpas en op ons spore terug gegaan
En op ons spore terug gegaan na al die plekke waar ons was

O, Skip wat in die nag verdwyn, stuur al my liefde vir Berlyn
En Lissabon en Boekarest en sê ook groete vir Triëst
O, ek onthou weer ek onthou, die Swartwoud en die Blou Donau
’n Klein hotel in Badenfes en dan is daar Triëst

(Valencia, Boekarest) En dan is daar Triëst
(Badenfest, Carcasonne) En dan is daar Triëst
(Moembaai, Lissabon) En dan is daar Triëst

Trivia about the song Sê Groete Vir Triëst by Laurika Rauch

When was the song “Sê Groete Vir Triëst” released by Laurika Rauch?
The song Sê Groete Vir Triëst was released in 2007, on the album “’n Lekker Verlang Liedjie”.

Most popular songs of Laurika Rauch

Other artists of Schlager music