Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop)

Voortaan sal ek winterskemer vleilangs loop
En droë takkies van geraamte struike stroop

Die wilgers sal gekruisig aan die hemelruim hang
En ek sal, dood menslik na jou terug verlang

Soos na die somer se rinkink van vinke in palmiete
En die onbeholpe liefde van wildeganse tussen riete

Soos na die somer se rinkink van vinke in palmiete
En die onbeholpe liefde van wildeganse tussen riete

Voortaan sal ek winterskemer vleilangs loop
En droë takkies van geraamte struike stroop

Trivia about the song Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop) by Laurika Rauch

When was the song “Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop)” released by Laurika Rauch?
The song Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop) was released in 1992, on the album “Die Gang”.

Most popular songs of Laurika Rauch

Other artists of Schlager music