Wintersprokie

‘n Winter herhaal hom na ses, sewe jaar
‘n Wysie wat spook op ‘n stokoue snaar
Jy probeer dit verduidelik, probeer dit besweer en jy dink jy verstaan dit
Wel, die dinge gebeur

Die wind van die berg aflaat die dakplate kreun
Vieruur in die more in die triestige reën
So maak ons liefde, so leef ons weer en dan neem ons afskeid
Afskeid vir die volgende keer

Ek wens ek was by jou, daar waar jy nou bly
Maar nou ja, jy’s so ver en die tyd vlieg verby
Vertel my van liefde, ek leer soos ‘n kind want my hart is deur die jare
Deur jare se kalklig verblind (break)

Soms so onseker, soms selfvoldaan
Liefde weet beter, die hart sal verstaan

Trivia about the song Wintersprokie by Laurika Rauch

On which albums was the song “Wintersprokie” released by Laurika Rauch?
Laurika Rauch released the song on the albums “Die Mense Op Die Bus” in 1999 and “sing die liedjies uit: Stuur Groete aan Mannetjies Roux” in 2011.

Most popular songs of Laurika Rauch

Other artists of Schlager music