As Sterre Stralend Brand

(As sterre stralend brand)
(Die see verlig in 'n silwer baan)

Jy vul my elke gedagte
Oor jou wonder ek elke uur
Daar is onsigbare kragte
Wat jou gesig na my stuur

Jy kyk na my vol beloftes
Drome oor jou maak my bly
Die liefde het tog sy geheime
As ek maar 'n antwoord kon kry

As sterre stralend brand
Die see verlig in 'n silwer baan
Dan dans my drome rond
Net waar my hart wil stuur

As sterre stralend brand
En duisend vonke verlig die strand
Dan troos die wete my
Dat jy by my kom bly

Die liefde se glans is verblinding
As dit omklategend gaan
Tog voel my hart hierdie vrede
Weet ek dat jy ook verstaan

Die wonder as jy vir my fluister
Liefste kom gee my jou hart
Dan voel ek die duisende vonke
Laat jy die liefdesvlam brand

As sterre stralend brand
Die see verlig in 'n silwer baan
Dan dans my drome rond
Net waar my hart wil stuur

As sterre stralend brand
En duisend vonke verlig die strand
Dan troos die wete my
Dat jy by my kom bly

As sterre stralend brand
Die see verlig in 'n silwer baan
Dan dans my drome rond
Net waar my hart wil stuur

As sterre stralend brand
En duisend vonke verlig die strand
Dan troos die wete my
Dat jy by my kom bly
Dan troos die wete my
Dat jy by my kom bly

Trivia about the song As Sterre Stralend Brand by Rina Hugo

When was the song “As Sterre Stralend Brand” released by Rina Hugo?
The song As Sterre Stralend Brand was released in 2009, on the album “Rina”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)