Dans Met My Tot More Toe

Ek mag miskien tog met jou uitgaan
Maar ek wil terug voor middernag
Kom ons laat geen uur verbygaan
Gee glans aan hierdie nag

Dans met my tot more toe
Dans met my die hele nag
Kom neem my hand en dans met my
Kom ons dans die nag verby
Wees gelukkig ek is saam met jou

Dans met my tot more toe
Dans met my die hele nag
Wie weet wat hou die nag nog in
Voor ‘n nuwe dag begin
Sê ek miskien vir jou ek hou van jou

Kyk dit is al middernag
Laat ons nie tot more wag
Want ek weet ek sien jou weer

Liefste ek wil nie langer wag
Kom ons dans elke uur vannag
More word dalk ons mooiste dag

Dans met my tot more toe
Dans met my die hele nag
Kom neem my hand en dans met my
Kom ons dans die nag verby
Wees gelukkig ek is saam met jou

Dans met my tot more toe
Dans met my die hele nag
Wie weet wat hou die nag nog in
Voor ‘n nuwe dag begin
Sê ek miskien vir jou ek hou van jou

Trivia about the song Dans Met My Tot More Toe by Rina Hugo

When was the song “Dans Met My Tot More Toe” released by Rina Hugo?
The song Dans Met My Tot More Toe was released in 2009, on the album “J'taime On Amour”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)