Die Onse Vader

O Vader wat woon in die hemel
Geheilig Sy U naam
Laat U ryk kom
U wil geskied
Soos in die hemel, so ook op die aarde

Gee ons vandag ons dag se brood
En vergeef ons al ons skulde net soos ons vergewe
Dié wat teen ons sondig

Laat kom ons nie in die versoeking
Maar verlos ons van die bose
Want U is die ryk
En die sterkte en die ere
Vir ewig en ewig
Amen
Vir ewig en ewig
Amen

Trivia about the song Die Onse Vader by Rina Hugo

On which albums was the song “Die Onse Vader” released by Rina Hugo?
Rina Hugo released the song on the albums “Wat 'n Vriend Het Ons In” in 2009 and “Ek Sing Vir Hom” in 2012.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)