Die Swaeltjie

O swaeltjie vraai, so sorgloos vlieg jy swaaiend
Daar deur die lig sien ek jou noordwaarts draaiend
Dié tyd breek aan en jy moet weereens weg gaan
Versuim nie meer, die winter kom nou weer

My hart voel seer want sy liefde is al wat ek begeer
In vreemde lande woon hy ver oor die strande
O swaeltjie vraai gee tog aan hom hierdie boodskap
Dat ek verlang en steeds nog oor hom treur

Trivia about the song Die Swaeltjie by Rina Hugo

When was the song “Die Swaeltjie” released by Rina Hugo?
The song Die Swaeltjie was released in 2009, on the album “Rina”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)