Dit is wel met my siel

As vrede my pad deur die wêreld verlig
As smarte my voor U laat kniel
Dan antwoord ek vry, watter lot my ook tref
Dit is wel, dit is wel met my siel

Dit is wel (Dit is wel)
Met my siel (Met my siel)
Dit is wel, dit is wel met my siel

Hoe groot die versoeking deur satan se mag
Om my te laat struikel en val
Dan kyk ek na Jesus, my Redder, my Krag
Loof die Heer o my siel, ek is vry

Dit is wel (Dit is wel)
Ek is vry (Ek is vry)
Dit is wel met my siel, ek is vry
Dit is wel met my siel
Ek is vry

Trivia about the song Dit is wel met my siel by Rina Hugo

When was the song “Dit is wel met my siel” released by Rina Hugo?
The song Dit is wel met my siel was released in 2012, on the album “Ek Sing Vir Hom”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)