Eensaam Sonder Jou

Ek voel so eensaam sonder jou
Ek slenter doelloos deur die strate
Ek soek vergeefs na daardie vrede
Soos ek dit voel net naby jou

Ek voel so eensaam sonder jou
O as die nag hier om my toevou
Want nagte kan so eensaam wees
As ek jou nie hier teen my hou

Ek voel so eensaam sonder jou
Ek weet dat jy op my bly wag nie
En bly ek steeds nog in jou gedagtes
En sal jy my hier steeds onthou?

Ek kan nie verder sonder jou
Jou liefde word vir my die lewe
En in my briewe staan geskrywe
Ek voel so eensaam sonder jou
Ek voel so eensaam sonder jou

Trivia about the song Eensaam Sonder Jou by Rina Hugo

When was the song “Eensaam Sonder Jou” released by Rina Hugo?
The song Eensaam Sonder Jou was released in 2009, on the album “J'taime On Amour”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)