Ewige rots gebreek vir my

Ewige Rots, gebreek vir my
Laat my veilig in U bly
Aan die kruis het die Lam van God
Offer Lam vir my geword

Daarom wil ek altyd sing
Aan U Heer, my lewe bring

Wat kan ek dan bring of doen?
Om my sonde te versoen?
Sou my hart van ywer gloei?
Sou my trane ewig vloei?

Nog gebede of geween
Kan my red Heer, U alleen

Gaan my lewensvlam dan uit
As die dood my oorsluit?
Moet ek van die wêreld gaan
Om voor U my God te staan?

Ewige Rots, gebreek vir my
Laat my veilig by U bly

Ewige Rots, gebreek vir my
Laat my veilig by U bly
Laat my veilig by U bly
Laat my veilig by U bly

Trivia about the song Ewige rots gebreek vir my by Rina Hugo

When was the song “Ewige rots gebreek vir my” released by Rina Hugo?
The song Ewige rots gebreek vir my was released in 2012, on the album “Ek Sing Vir Hom”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)