Genade Onbeskryflik Groot

Oneindig groot U liefde Heer
Genade, heerlik, waar
U vleuels van krag
Omvou my deur
My las is lig, voorwaar

Genade, onbeskryflik Heer
Omstraal my waar ek gaan
Geen duisternis
Geen smart
Geen seer
U't in my plek kom staan

Oneindig groot U liefde Heer
Genade, heerlik, waar
U vleuels van krag
Omvou my deur
My las is lig, voorwaar

Dan sing ons saam 'n hemelkoor
'n Ewigheid aan U (Aan U)
Langs vreugde nuut
Kan elkeen hoor
My God, U heers alleen
U heers
Alleen

Trivia about the song Genade Onbeskryflik Groot by Rina Hugo

When was the song “Genade Onbeskryflik Groot” released by Rina Hugo?
The song Genade Onbeskryflik Groot was released in 2009, on the album “Jerusalem”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)