Genadelied

Ek pleit U bloed oor my, o grote Heer
Die eerste Majesteit, ek sal U eer
In die wolke kan ek sien hoe U beweeg

U leef in my o Heer, en ek sal sing
Van al die wonders wat U liefde vir ons bring
In U oorvloed onse Vader, wat u bring uit U genade

‘n Genadelied, ‘u goue ster verskiet
U maak my vry, U maak my vry
U Genade Heer, U red ons elke keer
‘n Genadelied sing ek vir U

U engele waak oor my almagtig Heer
Volmaakte Meester, by wie ons leer
In die stilte word ek een met U vandag

U leef in my o Heer, en ek sal sing
Van al die wonders wat U liefde vir ons bring
In U oorvloed onse Vader, wat U bring uit U genade

‘n Genadelied, ‘n goue ster verskiet
U maak my vry, U maak my vry
U genade Heer, U red ons elke keer
‘n Genadelied sing ek vir U

Genadelied, ‘n goue ster verskiet
U maak my vry, U maak my vry
U genade Heer, U red ons elke keer
‘n Genadelied sing ek vir U

‘n Genadelied sing ek vir U

Trivia about the song Genadelied by Rina Hugo

When was the song “Genadelied” released by Rina Hugo?
The song Genadelied was released in 2012, on the album “Ek Sing Vir Hom”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)