Groot Is Die Heer

Groot is die Heer, regverdig en goed
Sy liefde is altyd in my
Groot is die Heer, Hy's getrou en Hy's waar
Sy genade en hulp altyd daar

Groot is die Heer en Hy is ons Koning
Groot is die Heer en ons wil Hom loof
Groot is die Heer, verhef nou jul stem
Verhef nou jul stem
Groot is die Heer
Groot is die Heer

Groot is die Heer, regverdig en goed
Sy liefde is altyd in my
Groot is die Heer, Hy's getrou en Hy's waar
Sy genade en hulp altyd daar

Groot is die Heer en Hy is ons Koning
Groot is die Heer en ons wil Hom loof
Groot is die Heer, verhef nou jul stem
Verhef nou jul stem
Groot is die Heer
Groot is die Heer

Groot is die Heer en Hy is ons Koning
Groot is die Heer en ons wil Hom loof
Groot is die Heer, verhef nou jul stem
Verhef nou jul stem
Groot is die Heer
Groot is die Heer

Groot is die Heer
Groot is die Heer
Groot is die Heer

Trivia about the song Groot Is Die Heer by Rina Hugo

When was the song “Groot Is Die Heer” released by Rina Hugo?
The song Groot Is Die Heer was released in 2009, on the album “Wat 'n Vriend Het Ons In”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)