Hemelse Vreugde By Jesus

Soms is die wêreld donker
Soms soek my hart die sin
Hoor dan die roepstem luister
God leef en ons met Hom

Altyd vir altyd
Hemelse vreugde by Jesus
Land van my Heer, Ware God regeer
Hemelse vreugde by Jesus

Hy maak ons las nou ligter
Hy wil ons vrede bring
Wys ons die hemel oorde
Waar ons die engele hoor sing

Altyd vir altyd
Hemelse vreugde by Jesus
Land van my Heer, Ware God regeer
Hemelse vreugde by Jesus

Trivia about the song Hemelse Vreugde By Jesus by Rina Hugo

When was the song “Hemelse Vreugde By Jesus” released by Rina Hugo?
The song Hemelse Vreugde By Jesus was released in 2009, on the album “Wat 'n Vriend Het Ons In”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)