Kom Kyk, Aanskou Ons Land

Kom kyk, kom kyk, aanskou ons land
Kom kyk hoe heel die wêreld jubel
'n Kind, 'n Kind vir ons gegee
Sodat Sy vrede ons laat saam sing

Hoe leer ons nie van hierdie Kind?
Hoe het Sy liefde ons gevind?
Omvou genade elke hart
Wat uitreik na Sy groot vergifnis

Dan sing ons halle, halle, halle
Halle, halle, halleluja
Dan sing ons halle, halle, halle
Halle, halle, halleluja

Lei my, o lei my elke dag
Leer U my van 'n groter liefde
Maak U die pyn van elke mens
'n Vreugde sonder aardse grense

Om net genoeg te hê vandag
Daar's niks waarna ek nog wil streef
Om net vandag U kind te wees
En nooit weer sonder U te leef nie

Dan sing ons halle, halle, halle
Halle, halle, halleluja
Dan sing ons halle, halle, halle
Halle, halle, halleluja

En aan die einde van my dag
Wil ek in vrede aan die slaap raak
Die son se hitte het verdwyn
Maar ek voel hoe U my steeds aanraak

Kan ons nie meer U roepstem hoor?
Het aard se glans ons so bekoor?
Of het ons hart dof daardie lig?
Die lig van krip en kruis en lewe

Dan sing ons halle, halle, halle
Halle, halle, halleluja
Dan sing ons halle, halle, halle
Halle, halle, halleluja

Halleluja, halleluja, hallelujah
Halleluja, halleluja, amen

Halle, halle, halle
Halle, halle, halleluja
Dan sing ons halle, halle, halle
Halle, halle, halleluja (Hallelu, halleluja)
Halleluja

Trivia about the song Kom Kyk, Aanskou Ons Land by Rina Hugo

When was the song “Kom Kyk, Aanskou Ons Land” released by Rina Hugo?
The song Kom Kyk, Aanskou Ons Land was released in 2009, on the album “Wat 'n Vriend Het Ons In”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)