Kom Tog Gou

Die oes is ryp op die lande
Die sakke is vol nuwe wyn
Ons wag in aanbidding op die uur van vervulling
Die vraag bly steeds brandend in my

Kom tog gou Heer Jesus, U skepping, die wag
Kom tog gou Heer Jesus, is dit dalk vandag?
Kom tog gou Heer Jesus, ons weet U's getrou
Kom tog gou Heer Jesus, kom gou

Hy sê, My kind, moenie vrees nie
Al is daar 'n leë rond om jou
Ek kom op die wolke, Ek red alle volke
Kyk op want Ek is in beheer

Kom tog gou Heer Jesus, U skepping, die wag
Kom tog gou Heer Jesus, is dit dalk vandag?
Kom tog gou Heer Jesus, ons weet U's getrou
Kom tog gou Heer Jesus, kom gou

Kom tog gou Heer Jesus, U skepping, die wag
Kom tog gou Heer Jesus, is dit dalk vandag?
Kom tog gou Heer Jesus, ons weet U's getrou
Kom tog gou Heer Jesus, kom gou
Kom tog gou Heer Jesus, kom gou

Trivia about the song Kom Tog Gou by Rina Hugo

When was the song “Kom Tog Gou” released by Rina Hugo?
The song Kom Tog Gou was released in 2009, on the album “Jerusalem”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)