Lied Vir Ma

Die lied op ma se lippe sag
Die koffie langs my bed
Die lappop op my spieëlkas
En die mooie wat ek het

Handgemaakte dons kombers
En my duk ou wintersjas
Is tekens van die liefde
Wat net by Mamma pas

Dankie Ma vir wat Ma is
Ma stel my altyd so gerus
Dankie Ma, verliefd en trou
Ek sal Ma so onthou

Dankie Ma vir wat Ma is
Ma stel my altyd so gerus
Dankie Ma, verliefd en trou
Ek sal Ma so onthou

Ma se oë blink altyd sag
Kyk liefdevol en teer
Sy kalmeer my, laat my lag
Vertroos my diepste seer

Nooit sal ek dit kan vergeet
Dat Ma verstaan as ek huil
Daarom kan ek seker weet
In haar liefde kan ek skuil

Dankie Ma vir wat Ma is
Ma stel my altyd so gerus
Dankie Ma, verliefd en trou
Ek sal Ma so onthou

Dankie Ma vir wat Ma is
Ma stel my altyd so gerus
Dankie Ma, verliefd en trou
Ek sal Ma so onthou
Ek sal Ma so onthou

Trivia about the song Lied Vir Ma by Rina Hugo

When was the song “Lied Vir Ma” released by Rina Hugo?
The song Lied Vir Ma was released in 2008, on the album “Onthou”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)