Nuwe Paaie

Gister net was daar hartseer en vrae
Vol twyfel en vol spyt
Maar vandag gryp ek na die lewe
Ek voel die lewenskrag in by bruis

Nuwe paaie loop na more
Nuwe dae word nou more
Nuwe planne sonder grense
Nuwe vriende word nou my mense

Maar eers was harte nie so opreg nie
Toe ek alleen was, so lank alleen
Nuwe paaie loop na more
Loop na more vir altyd

Gister nog was al my hoop verlore
Want alles gly uit my hand
Maar vandag groet ek weer die lewe
Al my goeie vriende is aan my kant

Nuwe paaie loop na more (Loop na more)
Nuwe dae word nou more (Word nou more)
Nuwe planne sonder grense (Sonder grense)
Nuwe vriende word nou my mense

Maar eers was harte nie so opreg nie
Toe ek alleen was, so lank alleen
Nuwe paaie loop na more (Loop na more)
Loop na more vir altyd

Trivia about the song Nuwe Paaie by Rina Hugo

When was the song “Nuwe Paaie” released by Rina Hugo?
The song Nuwe Paaie was released in 2009, on the album “J'taime On Amour”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)