Stille Nag

Stille nag, heilige nag
Jesus-kind, lank verwag
Lig uit lig, uit die Vader se ryk
Word uit liefde aan mense gelyk

Loof die Hemelse Kind
Loof die Hemelse Kind

Stille nag, heilige nag
Hemelvors, ons gee ag
Op die lied van die engele koor
Herders het dit die eerste gehoor

Juig, die Redder is daar
Juig, die Redder is daar

Stille nag, heilige nag
Jesus, Heer, voor U mag
Voor U ryk moet die duisternis swig
Tot in ewigheid bly U die lig

Heer, gebôre vir ons
Heer, gebôre vir ons
Heer, gebôre vir ons

Trivia about the song Stille Nag by Rina Hugo

When was the song “Stille Nag” released by Rina Hugo?
The song Stille Nag was released in 2009, on the album “Wat 'n Vriend Het Ons In”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)