Wag Vir Die Son, Vir More

Sprei oop jou vlerke, voel die wind
Laat jou hart die hoogtes vind
Liefde rondom jou maak somtyds seer
Laat jou oorwin

Ek weet die steiltes lei na bo
Ons moet in ons drome glo
Sonder twyfel weet waar gaan jy heen
Ek deel jou pad

My liefde sal jou dra
Jou drome maak jou vry
En jy, jy gooi jou arms oop
En wag vir die son vir more

Ek weet die steiltes lei na bo
Ons moet in ons drome glo
Sonder twyfel weet, ek stap langs jou
Ek deel jou pad

My liefde sal jou dra
Jou drome maak jou vry
En jy, jy gooi jou arms oop
En wag vir die son vir more

Ons liefde sal ons dra
Ons drome maak ons vry
En jy, jy gooi jou arms oop
En wag vir die son vir more
Wag vir die son vir more

Trivia about the song Wag Vir Die Son, Vir More by Rina Hugo

When was the song “Wag Vir Die Son, Vir More” released by Rina Hugo?
The song Wag Vir Die Son, Vir More was released in 2009, on the album “J'taime On Amour”.

Most popular songs of Rina Hugo

Other artists of Middle of the Road (MOR)