Ek ken Jou Soms

Ek ken jou soms in die nag
As ek bang vir more wag
Ek ken jou soms as ek huil
Want jou weg is soms so steil
Jy ken my (Jy ken my)
As ek vir jou wag

Ek ken jou soms in die nag
Ek erken dit soms te sag
Ek ken jou soms as ek vlug
En ek vra jou neem my terug
Jy ken my (Jy ken my)
As ek vir jou wag

Ek ken jou soms in die nag
Jy ken my altyd

(Ek ken jou soms in die nag)
(As ek bang vir more wag)
(Ek ken jou soms as ek huil)
(Want jou weg is soms so steil)
(Jy ken my)
(As ek vir jou wag)

Ek ken jou soms soos 'n kind
Op my knieë koud en blind
Tel my op, laat my sien
Jy ken my en ek's jou vriend
Jy ken my
As ek vir jou wag

Trivia about the song Ek ken Jou Soms by Steve Hofmeyr

On which albums was the song “Ek ken Jou Soms” released by Steve Hofmeyr?
Steve Hofmeyr released the song on the albums “Grootste Platinum Treffers” in 2006 and “Laaities & Ladies” in 2010.

Most popular songs of Steve Hofmeyr

Other artists of Middle of the Road (MOR)