Go Bulle Go

STEVE HOFMEYR

Go Bulle go
Nog een vir die blou
Go Bulle go
Dis hoe ons jou onthou

Go Bulle go
Nog een vir die blou
Go Bulle go
Dis hoe ons jou onthou

Pretoria se strate is almal blou
My ouma se Pigou hy was ook blou
Die spietkops se ligte hulle is blou
My meisie se oge altyd nog blou

Go Bulle go
Nog een vir die blou
Go Bulle go
Dis hoe ons jou onthou

Go Bulle go
Nog een vir die blou
Go Bulle go
Dis hoe ons jou onthou

Pretoria se wolke hang in die blou
My hart op 'n Maandag is baie blou
My babes se bikini hy is ook blou
Die bloed in my are is baie blou

Go Bulle go
Nog een vir die blou
Go Bulle go
Dis hoe ons jou onthou

Go Bulle go
Nog een vir die blou
Go Bulle go
Dis hoe ons jou onthou

Go Bulle go
Nog een vir die blou (Nog een vir die blou)
Go Bulle go
Dis hoe ons jou onthou

Go Bulle go
Nog een vir die blou
Go Bulle go
Dis hoe ons jou onthou

Go Bulle go
Nog een vir die blou
Go Bulle go
Dis hoe ons jou onthou

Go Bulle go
Nog een vir die blou (Nog een vir die blou)
Go Bulle go
Dis hoe ons jou onthou

Go Bulle go
Nog een vir die blou
Go Bulle go
Dis hoe ons jou onthou

Dis hoe ons jou onthou
Dis hoe ons jou onthou

Trivia about the song Go Bulle Go by Steve Hofmeyr

Who composed the song “Go Bulle Go” by Steve Hofmeyr?
The song “Go Bulle Go” by Steve Hofmeyr was composed by STEVE HOFMEYR.

Most popular songs of Steve Hofmeyr

Other artists of Middle of the Road (MOR)