Kyk Hoe Lyk Ons Nou

STEVE HOFMEYR

Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdwyn
Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn
Onder my vlerk sal daar plek vir jou wees as jy eendag besluit dis jou huis
Iewers is daar iets wat vir my vertel daar's 'n kans dat ons paaie sal kruis
Saam in droom vir nou eendag wys ek jou al ons drome word waar

Kyk hoe lyk ons nou
Kyk hoe lyk ons nou
Kyk hoe lyk ons nou
Kyk hoe lyk ons nou

Kyk hoe lyk ons nou

Jou ligte verdwyn in die muur van die nag en ek wonder of jy dink dit is reg
Miskien los die stilte net een van ons wees terwyl die ander een bly en sy's weg
Niks maak so seer soos 'n klop aan die deur en n stem wat klink of dit jy kan wees
Die prys van alleen wees kan eendag 'n seën wees as jy aan die anderkant staan
Die prys van alleen wees kan huil in reën wees vir altyd as liefde vergaan

Kyk hoe lyk ons nou (Anders as ander wat altyd verander en skielik in donker verdwyn)
Kyk hoe lyk ons nou (Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn)
Kyk hoe lyk ons nou (Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdwyn)
Kyk hoe lyk ons nou (Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn)

Kyk hoe lyk ons nou
Kyk hoe lyk ons nou, nou

Trivia about the song Kyk Hoe Lyk Ons Nou by Steve Hofmeyr

When was the song “Kyk Hoe Lyk Ons Nou” released by Steve Hofmeyr?
The song Kyk Hoe Lyk Ons Nou was released in 2006, on the album “Grootste Platinum Treffers”.
Who composed the song “Kyk Hoe Lyk Ons Nou” by Steve Hofmeyr?
The song “Kyk Hoe Lyk Ons Nou” by Steve Hofmeyr was composed by STEVE HOFMEYR.

Most popular songs of Steve Hofmeyr

Other artists of Middle of the Road (MOR)