Liefde Is My Nooi Se Naam

Liefde is my nooi se woord
Soeter as die mooiste koord
Mooier as 'n melodie
Of die mooiste simfonie

Liefde is my nooi se soen
Sagter as die lente groen
Dieper as die diepste see
As sy haar lippe vir my gee

En in die skemer as die skadus daal
Gaan ek my nooi se liefde by haar haal
En tot die son weer môre rys
Wys sy my die paradys

Liefde is my nooi se naam
Sing dit in die veld sing saam
Fluister dit in môre dou
Skitter onder lig so blou

Liefde is my nooi se naam
Sing dit in die veld sing saam
Fluister dit in môre dou
Skitter onder lig so blou

En in die skemer as die skadus daal
Gaan ek my nooi se liefde by haar haal
En tot die son weer môre rys
Wys sy my die paradys

Liefde is my nooi se naam
Sing dit in die veld sing saam
Fluister dit in môre dou
Skitter onder lig so blou

Liefde is my nooi se naam
Sing dit in die veld sing saam
Fluister dit in môre dou
Skitter onder lig so blou

En in die skemer as die skadus daal
Gaan ek my nooi se liefde by haar haal
En tot die son weer môre rys
Skitter onder lig so blou

Most popular songs of Steve Hofmeyr

Other artists of Middle of the Road (MOR)