Ek Roep Jou Naam

Deur die kortpad van my lewe
Deur die reis van my bestaan
Oor berge en deur stede
Word hierdie pad vir my gemaak

En ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan

Ek raak soms bang as ek alleen is
As ek my hande soms laat sak
Ek raak bang as alles te veel raak
En die wêreld my vasvat

Ja ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan

Ja ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan

Lewe
Om te vergewe
Om te aanvaar

Baklei vir my
As ek te sag raak
My bewaar

En as die son sak hier in Gauteng
En die nag weer vir my waai
Die sterre in die hemel
Hoe ek die wêreld kan aflaai

Ja ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan

Ja ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan

Lewe
Om te vergewe
Om te aanvaar

Baklei vir my
As ek weer sag raak
My bewaar

Ja ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan

Ja ek roep jou naam
En jy hoor my
En jy verstaan

In Pretoria
Roep ek jou naam
In Bloemfontien
Roep ek jou naam

In Joey's
Roep ek jou naam
En in Kaapstad
Roep ek jou naam

In die Klien Karoo
Roep ek jou naam
En in Stellenbosch
Roep ek jou naam

En in Durbanville
Roep ek jou naam
Op die berge
Roep ek jou naam

Trivia about the song Ek Roep Jou Naam by Theuns Jordaan

When was the song “Ek Roep Jou Naam” released by Theuns Jordaan?
The song Ek Roep Jou Naam was released in 2006, on the album “Ek Roep Jou Naam”.

Most popular songs of Theuns Jordaan

Other artists of Middle of the Road (MOR)