Daars n Plek In My Hart

Oral om my lĂȘ die stukkies van my hart wat los breek soos 'n bytel uitgekap
En hierdie skerwe pas nie meer nie
Oor en oor die jare het my hart geleer met stampe stoote
Daar is niks so seer soos liefde wat jou hart kan breek nie

Want elke liewe vout wat ek gemaak het, maak my bly
Want elke liewe traan in my verlede na jou gelei

Daar's 'n plek in my hart
En jy sal mooi daar in pas
Daar's 'n plek in my hart
En ek sal jou mooi op pas
As jy soek is ek daar
Ons belowe om altyd mekaar te bewaar

Daar's 'n plek in my hart
En jy sal mooi daar in pas
Daar's 'n plek in my hart
En ek sal jou mooi op pas

Kom ons hou mekaar vas
Want jy weet daar's 'n plek waar net jy sal inpas
Daar's 'n plek in my hart

Sien jy, glo jy, voel jy liefde kan jou heel regmaak
Als raak beter as daar iemand spesiaal jou hart kom vol maak
Ek glo, ek voel ons is vir mekaar bedoel dis ware liefde
Ek weet hoe jy voel my ander helfte dis dieselfde

Want elke liewe vout wat ek gemaak het maak my bly
Want elke liewe traan uit my verlede na jou gelei

Daar's 'n plek in my hart
En jy sal mooi daar in pas
Daar's 'n plek in my hart
En ek sal jou mooi op pas
As jy soek is ek daar
Ons belowe om altyd mekaar te bewaar

Daar's 'n plek in my hart
En jy sal mooi daar in pas
Daar's 'n plek in my hart
En ek sal jou mooi op pas

Kom ons hou mekaar vas
Want jy weet daar's 'n plek waar net jy sal inpas
Daar's 'n plek in my hart

Ek het gedink ek weet wat's liefde
Maar ek verstaan nou eers

Daar's 'n plek in my hart
En jy sal mooi daar in pas
Daar's 'n plek in my hart
En ek sal jou mooi op pas
As jy soek is ek daar
Ons belowe om altyd mekaar te bewaar

Daar's 'n plek in my hart
En jy sal mooi daar in pas
Daar's 'n plek in my hart
En ek sal jou mooi op pas

Kom ons hou mekaar vas
Want jy weet daar's 'n plek waar net jy sal in pas
Daar's 'n plek in my hart

Most popular songs of 4Werke

Other artists of Middle of the Road (MOR)