Kan Ek My Hart Terugkry

Niks sal ooit weer soos jy lyk nie
'n Picasso 'n Monet
Onweerstaanbaar onvervangbaar
Sal jy altyd vir my bly

Kan my pols slag nie meer voel nie
Als is leeg hier binne my
Ek het niks meer om te gee, om te gee

Kan ek my hart terug kry?
Maak my vry
Om weer lief te hê, my lief

Kan ek my hart terug kry?
Maak my vry
Ek kan nie aanbeweeg nie voor dat ek my hart terug kry

Maak my vry
Om weer lief te hê, my lief
Kan ek my hart terug kry?
Maak my vry kan ek maar my hart terug kry?

Al die aande
Dis al maande en jy spook nogsteeds by my
Elke oomblik elke oogwink
Sien ek jou nog steeds by my

Kan my pols slag nie meer voel nie (Voel nie)
Als is leeg hier binne my
Ek het niks meer om te gee, om te gee (Om te gee)

Kan ek my hart terug kry?
Maak my vry
Om weer lief te hê, my lief

Kan ek my hart terug kry? (Kry)
Maak my vry (Vry)
Ek kan nie aanbeweeg nie voor dat ek my hart terug kry

Maak my vry
Om weer lief te hê, my lief
Kan ek my hart terug kry? (Kry)
Maak my vry (Vry)
Kan ek maar my hart terug kry?

Kan nie langer ly
Ek kan nie so leeg in my bly
Gee my net 'n kans, net 'n kans

Kan ek my hart terug kry?
Kan ek my hart terug kry?

Kan ek my hart terug kry?
Maak my vry
Om weer lief te hê, my lief

Kan ek my hart terug kry? (Kry)
Maak my vry (Vry)
Ek kan nie aanbeweeg nie voor dat ek my hart terug kry

Maak my vry
Om weer lief te hê, my lief
Kan ek my hart terug kry? (Kry)
Maak my vry (Vry)
Kan ek maar my hart terug kry?

Most popular songs of 4Werke

Other artists of Middle of the Road (MOR)