Ek Sal Die Son En Die Maan En Die Sterre Vir Jou Gaan Haal

Deur al die tye sal ek jou dra
Trap in my spore vir jou gemaak
Volg net ons roete gee my jou soete
Lippe om myne warm te maak
Ek sien geen lewe sonder jou langs my sonder jou langs my

Ek sal die son en die maan en die sterre vir jou gaan haal
Nog voor dit uit die hemel val en die sand en die see met jou hart vervang
En elke korrel liefde

Tel al die woorde al die beloftes
Alles wat ek jou gee

Nog voor dit uit die hemel val

Soveel seisoene van liefde raak
Ek's so onvergeetlik vir my gemaak
Want in jou skoonheid wil ek verdwaal
Jy't my uit diepe gate kom haal
Ek sien geen lewe sonder jou langs my sonder jou langs my

Ek sal die son en die maan en die sterre vir jou gaan haal
Nog voor dit uit die hemel val en die sand en die see met jou hart vervang
En elke korrel liefde

Tel al die woorde al die beloftes
Alles wat ek jou gee
Ons sal die son en die maan en die sterre vir jou gaan haal
Nog voor dit uit die hemel val

Die kurwes van jou lyf
Die mooiste woorde skryf
Sal berge vir jou skuif

Ek sal die son en die maan en die sterre vir jou gaan haal
Nog voor dit uit die hemel val en die sand en die see met jou hart vervang
En elke korrel liefde

Tel al die woorde al die beloftes
Alles wat ek jou gee
Ek sal die son en die maan en die sterre vir jou gaan haal
Nog voor dit uit die hemel val

Son en die maan en die sterre vir jou gaan haal

Most popular songs of 4Werke

Other artists of Middle of the Road (MOR)