Sprokie Vir 'n Stadskind

KOOS DU PLESSIS

As die reen van stof en roet verby is
En die rook verdwyn
Sal daar in die sterrelose hemel
n neonboog verskyn

En kyk maar goed, want as jy hom vind
Vertel ek vir jou n sprokie my kind
Van n skatkis, met ou kettings gebind
Aan die neonboog se punt

Volg hom elke nag oor swart riviere
Oor kranse van beton
As jy aanhou stap, tienduisend ure,
Sal jy dalk daar kom

Maar hier moet jy nou nimmer laat bind
Want, so lui die ou ou sprokie my kind
A jy geluk en vrede wil vind,
Soek die neonboog se punt

Volg hom elke nag oor wart rivier,
Kyk nie een maal om
Dalk vind jy die land van blou saffier
En dalk n brokkie son

Trivia about the song Sprokie Vir 'n Stadskind by Theuns Jordaan

Who composed the song “Sprokie Vir 'n Stadskind” by Theuns Jordaan?
The song “Sprokie Vir 'n Stadskind” by Theuns Jordaan was composed by KOOS DU PLESSIS.

Most popular songs of Theuns Jordaan

Other artists of Middle of the Road (MOR)